Numeri 12:6

Numeri 12:6 CAB23

En hy sê: Hoor tog my woorde: As daar 'n profeet onder julle is, sal Ek, die HERE, My in 'n gesig aan hom bekend maak en in 'n droom met hom spreek.