Numeri 13:32

Numeri 13:32 CAB23

En hulle het 'n slegte gerug oor die land wat hulle verken het aan die kinders van Israel gebring en gesê: Die land waardeur ons getrek het om dit te verken, is 'n land wat sy inwoners verteer; en al die mense wat ons daarin gesien het, is manne van groot gestalte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 13:32