Numeri 21:5

Numeri 21:5 CAB23

En die volk het teen God en teen Moses gespreek: Waarom het julle ons uit Egipte laat optrek om in die woestyn te sterwe? want daar is geen brood en geen water nie; en ons siel verafsku hierdie ligte brood.