Numeri 35:28

Numeri 35:28 CAB23

Omdat hy in sy vrystad moes gebly het tot die dood van die hoëpriester; maar ná die dood van die hoëpriester moet die moordenaar teruggaan na die land van sy besitting.