Filippense 2:9-11

Filippense 2:9-11 CAB23

Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is. Sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig, van die dinge in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is; En dat elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot eer van God die Vader.