Spreuke 25:6-7
Spreuke 25:6-7 CAB23
Stel jou nie voor die koning uit nie, en staan nie in die plek van groot manne nie. Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen; as dat jy verneder moet word voor die vors wat jou oë gesien het.