BETH. Waarmee sal 'n jongman sy weg reinig? deur daarop ag te slaan volgens u woord. Met my hele hart het ek U gesoek; laat my nie van u gebooie afdwaal nie. Ek het u woord in my hart verberg, dat ek nie teen U sou sondig nie.
Lees Psalms 119
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 119:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's