Psalms 52:8

Psalms 52:8 CAB23

Maar ek is soos 'n groen olyfboom in die huis van God: ek vertrou op die goedertierenheid van God vir ewig en altyd.