Psalms 89:1

Psalms 89:1 CAB23

Ek wil sing van die goedertierenhede van die HERE tot in ewigheid; met my mond sal ek U trou van geslag tot geslag bekend maak.