Openbaring 11:15

Openbaring 11:15 CAB23

En die sewende engel het geblaas; en daar was groot stemme in die hemel wat gesê het: Die koninkryke van hierdie wêreld het die koninkryke van onse Here en van sy Christus geword; en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid.