Openbaring 12:17

Openbaring 12:17 CAB23

En die draak was kwaad vir die vrou en het gegaan om oorlog te voer teen die oorblyfsel van haar nageslag, wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus het.