Openbaring 12:3-4

Openbaring 12:3-4 CAB23

En daar het 'n ander wonder in die hemel verskyn; en daar was 'n groot rooi draak met sewe koppe en tien horings en sewe krone op sy koppe. En sy stert het die derde deel van die sterre van die hemel getrek en hulle op die aarde gegooi; en die draak het voor die vrou gestaan wat gereed was om te baar, om haar kind te verslind sodra dit gebore is.