Openbaring 14:8

Openbaring 14:8 CAB23

En 'n ander engel het gevolg en gesê: Geval, geval het Babilon, die groot stad, omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die toorn van haar hoerery.