Openbaring 16:12

Openbaring 16:12 CAB23

En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot Eufraatrivier; en sy water het opgedroog, sodat die weg van die konings van die Ooste berei kon word.