Openbaring 6:9

Openbaring 6:9 CAB23

En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, het ek onder die altaar die siele gesien van die wat gedood is ter wille van die woord van God en vir die getuienis wat hulle gehou het.