Romeine 12:1

Romeine 12:1 CAB23

Ek smeek julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer, dit is julle redelike diens.