Romeine 12:3

Romeine 12:3 CAB23

Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder julle is, om nie van homself meer te dink as wat hy behoort te dink nie; maar om nugter te dink, soos God aan elkeen die maat van geloof gegee het.