Romeine 14:4

Romeine 14:4 CAB23

Wie is jy wat 'n ander man se dienaar oordeel? vir sy eie heer staan of val hy. Ja, hy sal vasgehou word, want God is magtig om hom te laat staan.