Romeine 7:18

Romeine 7:18 CAB23

Want ek weet dat in my (dit is in my vlees) geen goeie ding woon nie; want om te wil is by my teenwoordig; maar hoe om te doen wat goed is, vind ek nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 7:18