Romeine 8:35-37

Romeine 8:35-37 CAB23

Wie sal ons skei van die liefde van Christus? sal verdrukking of benoudheid of vervolging of hongersnood of naaktheid of gevaar of swaard? Soos geskrywe is: Om u ontwil word ons die hele dag doodgemaak; ons word gereken as slagskape. Nee, in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.

Versbeeld vir Romeine 8:35-37

Romeine Romeine 8:35-37 - Wie sal ons skei van die liefde van Christus? sal verdrukking of benoudheid of vervolging of hongersnood of naaktheid of gevaar of swaard?
Soos geskrywe is: Om u ontwil word ons die hele dag doodgemaak; ons word gereken as slagskape.
Nee, in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.