Romeine 9:22-23
Romeine 9:22-23 CAB23
Wat as God, wat gewillig was om sy toorn te toon en sy krag bekend te maak, met lankmoedigheid die voorwerpe van die toorn verdra het wat geskik was vir vernietiging? En dat Hy die rykdom van sy heerlikheid kon bekend maak op die voorwerpe van barmhartigheid wat Hy vantevore tot heerlikheid voorberei het,


