Titus 2:13-14

Titus 2:13-14 CAB23

terwyl julle daardie geseënde hoop verwag en die heerlike verskyning van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus; wat Homself vir ons gegee het om ons van alle ongeregtigheid te verlos en vir Hom 'n eiendomsvolk te reinig, ywerig in goeie werke.