အားပေးယောသခါညာအွန့်အန့်ဗေ့တက်ဆာ၊ပေးအင်တိလားပဲန်အတ်အန်းမု့ဆာဗြဟံ။ဖာကျောက်နယ်ကွေစဖူဟက်ရောလိအာဗြာဟံကောပို။
Lees Luke 3
Luister na Luke 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Luke 3:8
10 Dae
Dissipelskap is nie ’n eenmalige emosie of reëls wat jy in eie krag nakom nie; dit is ’n radikale lewenswyse. In hierdie 10-dae leesplan help pastoor Riaan de Bruyn jou om die raserige wêreld te "mute." Deur treffende illustrasies — soos die GPS in die Karoo en die verskil tussen vars brood en geestelike knoffel — ontdek jy hoe die Heilige Gees jou van binne-af transformeer. Moenie op die wegspringlyn piekniek hou nie. Skakel oor na egte heiligmaking en integriteit, en word ’n kragtige "wandelende advertensie" vir die koninkryk van God.
31 dae
Ooggetuies lig die goeie nuus in wat Lukas vertel van Jesus se verhaal van geboorte tot dood tot opstanding; Lukas vertel ook Sy leringe wat die wêreld verander het. Reis daagliks deur Lukas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!