«Vinó ka buŋgana anáá ŋgo ma uré anáá cí e rií na dɔ́ŋgɔrɔ́ɔ́ŋ, ŋgo ma uré ondo vaá induutana.
Lees Matyáasa 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matyáasa 10:34
6 Dae
Die eerste ding wat Jesus met die dissipels gedoen het was om hulle te roep (Matteus 4:19). Jesus kom vandag nog om mense te roep. Baie dink dit het net met bekering te doen. Nee — wanneer Jesus kom, roep Hy mense om Hom te volg en vissers van mense te maak. Die twee begrippe kan nie van mekaar geskei word nie.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!