YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 Samweli 17:40

1 Samweli 17:40 ADE

Ɛwʋ gɛ ɛ ka woyon-tonlɛ ɛ sa wɔ gʋlɔ, gɛ ɛ tasɩ ataa tɔlɩ-tɔlɩ ton getu gaanɩ, gɛ ɛ ka yɩ ɛ sa bɛnan bɔɔ bɛnyalɛ bɔɔ kyankoro wanɩ, fɔ è de ma wɔ taya wɔ gʋlɔ gaanɩ, gɛ ɛ san ɛ ma gbɛma Filisiti-te fɔ.

Lees 1 Samweli 17

Vergelyk alle weergawes: 1 Samweli 17:40

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samweli 17:40

God sal sorg 1 Samweli 17:40 Adele Old Testament

God sal sorg

7 Dae

God het deur die Bybel op verskillende maniere vir sy kinders gesorg. Soms het Hy mense gebruik – mans, vroue en ook jongmense – en ander kere het Hy ongelooflike wonderwerke gedoen, alles om vir sy kinders te wys dat Hy by hulle is en hulle sal beskerm. Hierdie sewe dagstukkies, met ’n vraag aan die einde van elkeen, sal kinders en jong tieners meer leer oor God en die Bybel.

Anderkant die Duisternis 1 Samweli 17:40 Adele Old Testament

Anderkant die Duisternis

7 Dae

Jy kan rou smart nie soos ’n been spalk of salf daaraan smeer nie. God se genesende sorg is egter tot jou beskikking. Kom saam met Clarissa Moll op ’n reis deur jou hartseer – en ontdek die liefdevolle teenwoordigheid van Christus wat jou nooit verlaat nie. Hoewel hierdie leesplan nie jou diepste smart kan genees nie, sal die inhoud jou versterk en jou gefokus hou terwyl jy deur jou verlies werk.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest