I KORINTHIËRS 15:25-26

I KORINTHIËRS 15:25-26 AFR53

Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.