I JOHANNES 1:2

I JOHANNES 1:2 AFR53

en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is