I KONINGS 18:38

I KONINGS 18:38 AFR53

Daarop het die vuur van die HERE neergeval en die brandoffer en die hout en die klippe en die stof verteer, ja, die water wat in die sloot was, opgelek.