I PETRUS 2:24-25

I PETRUS 2:24-25 AFR53

wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is. Want julle was soos dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I PETRUS 2:24-25