Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

I SAMUEL 14:6

I SAMUEL 14:6 AFR53

Jónatan dan het aan die dienaar wat sy wapens dra, gesê: Kom, ons gaan oor na die wagpos van daardie onbesnedenes; miskien sal die Here vir ons optree, want by die Here is daar geen verhindering om deur baie of deur min te verlos nie.