I SAMUEL 16:7

I SAMUEL 16:7 AFR53

Maar die HERE sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I SAMUEL 16:7