I TIMÓTHEÜS 1:9-10

I TIMÓTHEÜS 1:9-10 AFR53

en as hy weet dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en tugtelose mense, goddelose en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoorders en moedermoorders, moordenaars, hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is

Gratis leesplanne en oordenkings oor I TIMÓTHEÜS 1:9-10