I TIMÓTHEÜS 2:8-10

I TIMÓTHEÜS 2:8-10 AFR53

Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis. SO ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I TIMÓTHEÜS 2:8-10