II KRONIEKE 16:9

II KRONIEKE 16:9 AFR53

want die HERE — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KRONIEKE 16:9