II KRONIEKE 18:22

II KRONIEKE 18:22 AFR53

En nou, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u gegee, terwyl die HERE tog onheil oor u gespreek het.