II KRONIEKE 20:16

II KRONIEKE 20:16 AFR53

Trek môre af teen hulle: kyk, hulle kom op met die hoogte Hassis, en julle sal hulle aantref aan die kant van die dal voor die woestyn Jerúel.