II KORINTHIËRS 3:5-6

II KORINTHIËRS 3:5-6 AFR53

Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God, wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van 'n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KORINTHIËRS 3:5-6