II KORINTHIËRS 5:6-7
II KORINTHIËRS 5:6-7 AFR53
Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon. Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.