II SAMUEL 22:2-3

II SAMUEL 22:2-3 AFR53

En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; God is my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting en my toevlug, my verlosser; van geweld het U my verlos.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II SAMUEL 22:2-3