II TIMÓTHEÜS 3:10-12

II TIMÓTHEÜS 3:10-12 AFR53

MAAR jy het my navolger geword in leer, lewenswandel, planne, geloof, lankmoedigheid, liefde, lydsaamheid, vervolginge, lyding, soos my te beurt geval het in Antiochíë, in Ikónium, in Listre. Watter vervolginge het ek nie al verdra nie! En die Here het my uit almal verlos. En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II TIMÓTHEÜS 3:10-12