KOLOSSENSE 2:7

KOLOSSENSE 2:7 AFR53

gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging.