DANIËL 1:17

DANIËL 1:17 AFR53

En hierdie vier jong seuns — God het aan hulle wetenskap en verstand in allerhande geskrifte en wysheid gegee; ook het Daniël verstand gehad van allerhande gesigte en drome.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 1:17