DEUTERONÓMIUM 12:23
DEUTERONÓMIUM 12:23 AFR53
Bly daar net vas by dat jy die bloed nie eet nie, want die bloed is die siel, en jy mag die siel nie saam met die vleis eet nie.