DEUTERONÓMIUM 16:19

DEUTERONÓMIUM 16:19 AFR53

Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees nie; ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want die geskenk verblind die oë van die wyse en verdraai die sake van die wat reg het.