DEUTERONÓMIUM 17:17

DEUTERONÓMIUM 17:17 AFR53

Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate baie silwer en goud aanskaf nie.