DEUTERONÓMIUM 18:12

DEUTERONÓMIUM 18:12 AFR53

Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die HERE 'n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf die HERE jou God hulle voor jou uit.