DEUTERONÓMIUM 2:7

DEUTERONÓMIUM 2:7 AFR53

Want die HERE jou God het jou geseën in al die werk van jou hand; Hy ken jou trek deur hierdie groot woestyn; nou veertig jaar lank was die HERE jou God met jou; geen ding het jou ontbreek nie.