DEUTERONÓMIUM 20:4

DEUTERONÓMIUM 20:4 AFR53

want dit is die HERE julle God wat saam met julle trek om vir julle te stry teen julle vyande, om aan julle die oorwinning te gee.