DEUTERONÓMIUM 28:11

DEUTERONÓMIUM 28:11 AFR53

En die HERE sal die goeie aan jou oorvloedig gee in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrugte van jou land, in die land wat die HERE aan jou vaders met 'n eed beloof het om aan jou te gee.