PREDIKER 7:14

PREDIKER 7:14 AFR53

Wees goedsmoeds op die dag van voorspoed, en op die dag van onheil, bedink dan: Ook hierdie dag het God gemaak net soos daardie, daarom dat die mens ná sy dood niks meer sal ontdek nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 7:14